Ons is gedrewe deur ons passie vir fotografie.

Vir hierdie rede hou ons die werkswinkel-klasse klein met slegs 2-6 mense per klas. Dit bied die geleentheid vir gefokusde individuele aandag om jou te help om jou volle potensiaal as fotograaf te bereik.

Ons is al vanaf 2012 betrokke met die aanbieding van fotografie kursusse by onder andere NWU kreativiteitsentrum, Collage of Digital Photography, Hemel op Aarde en nog meer.

Bekendstelling aan digitale fotografie:

- Die kursus begin met die 5 konsepte van basiese fotografie en die 3 konsepte van basiese estetika

                        - Basiese fotografie

                        - Verstaan jou kamera

                        - Verstaan fokus

                        - Meterlesings en Exposure Compensation (EV)

                        - Apeture/F-stop

                        - Sluiterspoed en beweging

                        - Sensors en resolusies

                        - Flash en beligting

                        - Kreatiewe beginsels en perspektief

            - Redigeering / Lightroom en/of Photoshop

            en/of ander sagteware opsies

Die verskillende style se kursus formaat is as volg:

Kursus style om uit te kies:

Sport, Landskap, Makro, Troues, Aerial, Portraiture (wat insluit new-born, kinders, families en meer), Mode, Kunsfotografie, Studio, Argitektuur & Wildlife.

Gevorderde fotografie kursus:

- Die kursus begin met die 5 konsepte van basiese fotografie en die 3 konsepte van basiese estetika.

- Daarna word die oorkoepelende styl van die kursus bespreek.

- Die toerusting benodig vir die fotografie styl

- Die praktiese aspekte aangaande die styl

- Redegering van fotos

- Die kursus sluit dan af met ‘n samevatting

Lightroom 101 to Expert kursus style:

- Die geskiedenis van Lightroom word eerstens bespreek om meer agtergrond en insig te verskaf rakende die program.

- Daarna word die hoof konsepte van Lightroom bespreek naamlik:

             - File management

             - Library

             - Develop/editing

           - Map

             - Book

             - Slideshow

             - Print

             - Web

Alle werkswinkels word aangebied in die PictureCafé- Superstudio

Werkswinkelkoste beloop R1200pp en sluit ‘n volkleur gedrukte handboek en verversings in.

Na afloop van die kursus kry elke student ‘n bywoningssertifikaat.

Werkwinkels word aangebied in 2 sessies van 4-en-half-uur klasse op Dinsdag-oggende of aande,

Saterdag of Sondag werkswinkels word ook gedoen in eendag 9uur- of 2 dag 4-en-half-uur klasse.

Indien jy nie ‘n werkswinkel wil doen nie maar ‘n 9weke 2ure per week kursus, beveel ons jou graag aan om kontak te maak met die NWU Kreatiwiteitsentrum op hul webwerf of by: 018 299 4094.

BLOG SECTIONS

Photography Workshops